Koolstofvrye hernubare energie maak net 12% van die energie uit wat wêreldwyd verbruik word, aldus die burgerregte-organisasie AfriForum op Aardedag. Fossielbrandstof word steeds gebruik vir 80% van die wêreld se energie en genereer 30 miljard metrieke ton se koolstofbesoedeling elke jaar. Bekende en toeganklike fossielbrandstofreserwes het in 2012 reeds meer as vyf keer … [Read more...]
You are here: Home / Archives for Aardedag 2014