Die reën wat weerhaan verlede week sien kom, is maar swakkerig in die suide en suidwestelike gebiede van die land. Mens kan maar net hoop die bietjie bietjie wat aan die Natalse kus kan uitsak, verhang die krieketbordjies daar. Die huidige toestand in die bolug is na mening, tipies van die onstabiliteit wat met die vermeende klimaatsverandering gepaard gaan. Dit bevestig … [Read more...]
You are here: Home / Archives for gecko