Die 21ste eeu se tweede dekade begin. 25 382 wêreldreisigers val Dodgy City binne. Verblyf van veertien dae. Wes-Gondwanaland Klimaatsveranderingskonferensie (KVK). ‘KVK aan ontwikkelende land toegeken,’ het die Global Thymes twee jaar vroeër aangekondig. Die aanloopbaan van die beroemde DC Internasionale Lughawe pyl reguit op die Fantastiese Oseaan af. Vliegtuie styg op en … [Read more...]
You are here: Home / Archives for klimaatsveranderingskonferensie