Corné Edwards het 'n obsessie met lap. In haar werk as grafiese kunstenaar en modeontwerper is sy nie net gepla met die patroontjies op die lap nie. Sy gee ook om waar dit vandaan kom. Mari Beukes het met haar gaan gesels oor haar omgewingsvriendelike klerereeks en die idee dat klere nie net hergebruik nie, maar ook herwin kan word. Die lig stroom wit deur Corné se … [Read more...]
You are here: Home / Archives for kuns