• Climate
    • Climate Change
    • Extreme Weather
    • Mitigation
    • Natural Phenomena
  • Green Living
    • Buildings
    • Farming
    • Food and Drink
    • Holidays
    • Home & Garden
    • Natural Health
    • Personal Journey
    • Shopping
  • Resources
    • Finance
    • Water
      • Fresh Water
      • Oceans
    • Energy
    • Trees
    • Waste
      • Composting
      • Pollution
      • Recycling
      • Reduction
      • Repurpose
      • Reuse
  • Biodiversity
    • Air
    • Water
    • Land
  • Innovation
    • Creativity
    • Design
      • Green Building
    • Science
  • Community
    • Civil Society Work
    • Climate Express
    • Eco Communities
    • Faith communities
    • Gatherings
      • Awards
      • Conferences
      • Expo
    • Green Jobs
    • Vulnerable People
  • Responsibility
    • Calls to Action
    • Business
      • Corporate
      • SME’s
    • Governance
      • Cities & Towns
      • Governments
      • Policy Development
    • Individual
  • Training
    • Books
    • Courses
    • DVD’s & Films
    • Youth
      • Bursaries
      • Challenges
      • Competitions
      • Internships
      • Mentorships
      • Schools

The Green Times

Climate change is the most widespread & complex problem humanity has ever faced! There is no time to waste and we need to turn green talk into profound green action. This is the intention of the GREEN TIMES.

You are here: Home / Articles / Vertroetel jou plantjies nou

Vertroetel jou plantjies nou

November 19, 2015 Leave a Comment

weerhaan fotos reen wolke -1

Al wat oorgebly het van die verwagte reen in Kaapland is die paar vogdraende wolkies wat deurglip Ooskus toe en pragtige rooi maar leeg is die wolke wat deur die warm Atlantiese hoogdruk gestuit word.

Die reën wat weerhaan verlede week sien kom, is maar swakkerig in die suide en suidwestelike gebiede van die land.  Mens kan maar net hoop die bietjie bietjie wat aan die Natalse kus kan uitsak, verhang die krieketbordjies daar.

Die huidige toestand in die bolug is na mening, tipies van die onstabiliteit wat met die vermeende  klimaatsverandering gepaard gaan. Dit bevestig die sewe maer jare wat voorlê.

Dit laat mens bekommerd voel, veral ons ouens wat soggens vroeg met die skertjie en die vurkie die tuinwerk so geniet; wat sal tog van ons tuintjie word?

Dit kan g’n mens voorspel nie; net raad gee en sê die maan, wat tans die vlieg in die salf is daar in die lug, moet dopgehou word. Ons kan hom nie in sy gang pooitjie maar by hom aanpas in  sy eerste kwartier  tot hy op 26 November vol is.

Vir die plantewereld beteken dat ‘n blaaskansie het van sy aantrekkingskrag. Vir die meeste tuinmakers is dit nou saai en plant tyd vir die grootblaarplante. Ons het die afgelope week die ouerplante mooi reggeknip en moet hulle nou soggens (eerste ding) water gee om die groei te stimuleer.

 

weerhaan fotos reen lizard -2

Janneman my liefdevolle akkedis lek sy lippe af en soek nog vlieggies uit die vliegskerm in die kombuis.

Hou by hierdie program tot die maan sy volle eerste kwartier op 19 November bereik en dan kan ons na harterlus, blomme, rankgoed, vrugte en nog wat in die grond sit, goed kompos inwerk en soggens natmaan.

Dit is hierdietyd van die jaar dat mens diep onder die indruk van die skepping kom en die geleentheid kry om vir jouself te vra hoe kan ek help om nie die planeet te plunder nie, maar met hierdie rubriek saamwerk om te leer wat om te doen te beskerm en te bewaar.

Om in die doel te slaag moet ons eerstens leer om alles wat ons het met liefde te hanteer. Vertroetel en bederf jou plante.

tuin groente grooi mooi -3

En praat van terugveg teen aardverhitting: Hierdie ui het in ‘n dooie hoekie van ‘n tuintjie digby Stellenbosch opgeslaan en met bietjie liefde langer as graafhoogte uitgskiet. Saadkenners staan nou tou vir sy saad. Dit is waarom sy baas anoniem wil bly.

Liefde vir hulle leer ons by die lyftaal van die voëls van die hemel. Die outjies wil ook ons vriende wees maar ons verskree hulle. Onthou hulle hou ons ook dop en sal gou sien wanneer jy omgee en nader aan jou kom, ja selfs in die huis kom rondstap omdat hulle weet jy is nie hul vyand nie.

Selfs die akkedissies in die tuin staan nader soos Janneman, my outjie onder die spinasie groeikas. Hy kry al die vlieë wat deur die elektriese net in die kombujs vlieg en skoppende in ‘n bakkie val. Dit word dan vir Janneman uitgesit.

Liefde is nie verniet die grootste gebod nie. Hou net in gedagte dat  kinders rein, onskuldig en liefdevol gebore word, maar dat die wereld nie ‘n liefdevolle plek is nie omdat ons hom so gemaak het. Met liefde kan ons groot dade in plaas van groot skade verrig.

More that you may like:

Tyre recycling sets off on road to environmental sustainability
Real food for health is green and sustainable
Hurricane Patricia a sign of things to come
Anti-fracking lobby slowly gaining momentum in KZN

Share this:

  • Google
  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • More
  • Email
  • Print
  • Pinterest
tgt_bottom_banner_border_two_frames

Leave a Reply or Follow Cancel reply

Welcome to SA\s green news portal
Advertise here
  •      ECO DIRECTORY
    • Accommodation
    • Animals
    • Building
    • Cleaning
    • Clothing
    • Cosmetics
    • Electronics
    • Energy
      • Saving
      • Solar
    • Financial Services
    • Food/Farming
    • Gardening
    • Government
    • Health
    • Office
    • Publications
    • Restaurants
    • Supermarkets
    • Training
    • Transport
    • Trees
    • Waste
      • Composting
      • Recycling
    • Water
    • Web Services

Events

  1. World Environment Day

    May 5 @ 8:00 am - 5:00 pm
  2. African Utility Week

    May 15 @ 8:00 am - May 17 @ 5:00 pm
  3. Emerging Creative Leaders Cape Town Fellowship Program

    May 26 @ 8:00 am - June 1 @ 5:00 pm
  4. Adaptation Futures Conference 2018

    June 18 @ 8:00 am - June 21 @ 5:00 pm
  5. Natural Building Course

    October 7 @ 8:00 am - October 13 @ 5:00 pm

View All Events

advertise with Green Times

Tags

Africa agriculture America animals awards Cape Town carbon emissions children climate change community conference conservation drought economy education energy Eskom extreme weather farming food global warming government Greenpeace health ocean oceans petco plastic Plastics Federation of South Africa Plastics SA pollution protect Recycling renewable energy research science solar energy South Africa species protection sustainability united nations waste Water wildlife youth
2012-giving-thanks-for-environmental-wins
CONTRIBUTE HERE
Do you like what we do? Would you like to help keep this work afloat with a small monthly contribution? Join as a member and let's do it together.
nedbank-plays-pivotal-role-in-sas-first-green-bond
BECOME A SPONSOR
Doing good is good for business. We rely on corporate CSI and philanthropic support to drive sustainability mainstream, where it belongs.
  • ABOUT GREEN TIMES
    • Our Ethos
    • Our Intention
  • Support
    • Editorial
    • Sales
    • Contributions
  • Journalist Training
  • Feedback from Our Clients
  • Newsfeed Archive
JOIN OUR SOCIAL NETWORKS
  • Facebook
  • Google+
  • Linkedin
  • Twitter
  • YouTube
JOIN OUR MONTHLY NEWSFEED
Like our work? Please help Subscribe-now

      · Copyright © 2011–2018 All rights reserved · GREEN TIMES +2721 855 0518 · Design & Admin - THE GREEN TIMES ·

loading Cancel
Post was not sent - check your email addresses!
Email check failed, please try again
Sorry, your blog cannot share posts by email.